[ Featuring Dan Patlansky ]
Ek vang myself in Oostestraat
Waar mense rook en nonsens praat
En ek soek nog 'n rede
Vir die gewig hier in my skoen
Want iewers is daar meer as wat ons sien
Verskoon my ek is nie wie jy dink nie
Ek is 'n bedelaar
Verskoon my ek is nie wie jy dink nie
Ek is 'n bedelaar
Ek is 'n bedelaar wat bid en hoop en glo
Die rooi lig van Ou-Kerkplein
Verlore tieners op die trein
Ek wens ek kon hul keer
Ek wens oh ek wens
Want iewers is daar meer as wat hul sien
Verskoon my ek is nie wie jy dink nie
Ek is 'n bedelaar
Verskoon my ek is nie wie jy dink nie
Ek is 'n bedelaar
Ek is 'n bedelaar wat bid en hoop en glo
Verskoon my ek is nie wie jy dink nie
Ek is 'n bedelaar
Verskoon my ek is nie wie jy dink nie
Ek is 'n bedelaar
Ek is 'n bedelaar wat bid en hoop en glo
Verskoon my ek is nie wie jy dink nie
Verskoon my ek is nie wie jy dink nie
Ek is 'n bedelaar
Oh ek's 'n bedelaar
Hey ek's 'n bedelaar wat bid en hoop
Ek is 'n bedelaar wat bid en hoop
Ek is 'n bedelaar wat bid en hoop en glo