Back to Top

Len Muller - Sterrewals Lyrics

Len Muller - Sterrewals Lyrics
Official

Ek het jou geken
Voor ons ontmoet het
Die kleur van jou oë
Die klank van jou lag
Jy het my geken
Met al my letsels
Maar ek was genoeg vir jou
En jy ook vir my

Ek't gesing jy't gedans, die aande was lank
Met vriende en liggies die stad ken ons name
Dan draai ons en swaai ons tot vroeg oggend groet
Jy't gesê ek's jou wyn en jy is my bloed

Ek sou die wêreld vul
Met liedjies oor jou
Jy sou vir altyd dans
Op die groot verhoog
Ons huis is klein
En daar's geen wasgoedlyn
Maar ek het jou hart gevat
En myne verloor

Ek't gesing jyt gedans, die aande was lank
Met vriende en liggies die stad ken ons name
Dan draai ons en swaai ons tot vroeg oggend groet
Jy't gesê ek's jou wyn en jy is my bloed

En ek soen jou onder die wilgerboom
Waar die sterre oor ons wals
Jy weet ek wou alles vir jou gee

Ek soen jou onder die wilgerboom
Waar die sterre oor ons wals
Jy weet ek wou alles vir jou gee

Ek raak skaars 'n snaar
En jy het ophou dans
Ons droom van 'n ander tyd
Waar al ons drome leef
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: LENDERD BAREND JOHANNES MULLER
Copyright: Lyrics © Songtrust Ave

Back to: Len Muller

Len Muller - Sterrewals Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Len Muller
Length: 3:13
Written by: LENDERD BAREND JOHANNES MULLER

Tags:
No tags yet