Back to Top

Len Muller - Vrede (Mense Mense Temalied) Lyrics

Len Muller - Vrede (Mense Mense Temalied) Lyrics
Official

Jy sê dit is die eerste keer wat jy dit kan onthou
Ons het saam gaan skatte soek maar jy het alles uitgegrou
So met verbeelding in my agterkop het ek net losgetrek
En alles wat onmoontlik was deur 'n naald se oog gevleg

En jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig
En jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig

As jy net kon begryp hoe ek jou met my woorde vlei
Sou ek jou steunpilaar wees en in my hande jy die klei
Daar's nette waar jou voete gaan en voorspoed waai jou aan
Die geruis van reuse vlerke rondom jou is ewig trou, ja

Jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig
Ja jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig

Jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig
Jy sê jy het vrede gevind
Jou hart klop nou weer stadig
Jou hart klop nou weer stadig, jy
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: LENDERD BAREND JOHANNES MULLER, ROAN PETRUS VAN AS
Copyright: Lyrics © Songtrust Ave

Back to: Len Muller

Len Muller - Vrede (Mense Mense Temalied) Video
(Show video at the top of the page)

Tags:
No tags yet