Back to Top

Bakenlig Video (MV)

Performed By: Leon Gropp
Length: 3:54
Written by: Jattie de Beer, Leon Gropp

Leon Gropp - Bakenlig Lyrics

Wys vir my die plek waar ek eens vandaan gekom het
Voor die strome van die lewe, my meegesleur het
Hier in die onbekende, soek my voete vaste grond
En die liefde wat ek destyds my hart voor gegee het

So ek keer terug
Na die plek wat my herinner wie ek is

Oor see en land
Ek strek uit my hand
En jy is altyd die een wat hom kom vat
Myself gevind net daar waar jy is want
Jy is vryheid, jy is eindelose rus, vir my
Jy is my huis, my bakenlig

Vir jare lank nog soek ek, maar ek weet nie wat ek soek nie
Soms deur 'n warrelwind gewaai, wat my kompas omgekeer het
Maar iewers op daai wind, het jou stem my oor bereik
En my swerwershart kom anker, toe ek reeds opegee het

As die storms woed oor my
As die branders breek, skyn jy jou lig
Ek sien jou lig
Teen die einde van my moed
As ek dink ek sink, skyn jy jou lig
Ek sien jou lig

Oor see en land
Ek strek uit my hand
En jy is altyd die een wat hom kom vat
Myself gevind net daar waar jy is want
Jy is vryheid, jy is eindelose rus
Jy is vrede van 'n vroeë aand skemer kus vir my
Jy is my huis, my bakenlig

My bakenlig
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: Jattie de Beer, Leon Gropp
Copyright: Lyrics © O/B/O DistroKid

Back to: Leon Gropp

Tags:
No tags yet