Back to Top

Lekker Girl Video (MV)

Performed By: Nicholis Louw
Length: 2:48
Written by: JOHAN OBERHOLZER

Nicholis Louw - Lekker Girl Lyrics
Official

(Lekker girl, lekker girl, lekker girl, lekker girl)

Wag, wag, wag 'n bietjie-bietjie
Kom ons luister eers 'n liedjie
En dan neem ons nog 'n kiekie op jou kamera voor ons ry
Roete 55
Is jy seker waar hy eindig?
Maar ek weet hy maak jou myne as die maan hom vang

Ek soen jou sag
Dis vroegerig
Maar ekke kan nie
Langer wag vir jou

Jy is 'n lekker girl
En ek's 'n lekker ou
En ons gaan lekker, lekker kuier, want ek hou van jou
Lekker girl, en ek's 'n lekker ou
Ek gaan jou lekker, lekker warm hou, want ek is heel verlief op jou

Ek, ek, ek vat jou sommer, sommer, om jou middel
Moenie kommer, ek wil net vir jou bewonder waar jy voor my staan
Jou hare vlek nou aan jou moue, is dit ek of net die koue
Wat jou hande so laat klou hier teen my agterblad

Ek voel 'n bietjie skaam want die drie susters en die maan kyk
Op ons af
Maar ek staar saam met hulle
Dieper in jou oë

Jy kan nie stry, jy is 'n lekker girl

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: JOHAN OBERHOLZER
Copyright: Lyrics © Universal Music Publishing Group

Tags:
No tags yet