Back to Top

Nicholis Louw - Regmaak Lyrics



Nicholis Louw - Regmaak Lyrics
Official




Begin van die einde
Was al in sig?
Maar toe in die verte
Sien ek die lig

So moeilik om als te los oor te begin
Toe hoor ek die Hemel roep
En als maak sin

Kom weer huistoe
Terug huistoe

Ek wens ek kon regmaak
Dit als laat verdwyn
Ek wens ek kon alles oor begin
Geen hartseer geen pyn (Ek wens ek kon)

Ek wens ek kon al die sleg vergeet
Van vooraf met dit wat ek nou weet
Ek wens ek kon regmaak
Dit als laat verdwyn
Dit als laat verdwyn

Ek kyk uit na buite
Dis donkergrys
En my lewensbesluite nie almal wys

En dis beter om op te kyk
En hulp te vra
As om weg te hardloop van dit wat pla
Vat my huistoe
Terug huistoe

Ek wens ek kon regmaak
Dit als laat verdwyn
Ek wens ek kon alles oor begin
Geen hartseer geen pyn (Ek wens ek kon)

Ek wens ek kon al die sleg vergeet
Van vooraf met dit wat ek nou weet
Ek wens ek kon regmaak
Dit als laat verdwyn

Al my donkergange met trane gewas
Uit my groot verlange oor dit wat daar was
Dit wat daar was

Ek wens ek kon regmaak
Dit als laat verdwyn
Ek wens ek kon alles oor begin
Geen hartseer geen pyn (Ek wens ek kon)

Ek wens ek kon al die sleg vergeet
Van vooraf met als wat ek nou weet
Ek wens ek kon regmaak
Dit als laat verdwyn
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.


We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.




Begin van die einde
Was al in sig?
Maar toe in die verte
Sien ek die lig

So moeilik om als te los oor te begin
Toe hoor ek die Hemel roep
En als maak sin

Kom weer huistoe
Terug huistoe

Ek wens ek kon regmaak
Dit als laat verdwyn
Ek wens ek kon alles oor begin
Geen hartseer geen pyn (Ek wens ek kon)

Ek wens ek kon al die sleg vergeet
Van vooraf met dit wat ek nou weet
Ek wens ek kon regmaak
Dit als laat verdwyn
Dit als laat verdwyn

Ek kyk uit na buite
Dis donkergrys
En my lewensbesluite nie almal wys

En dis beter om op te kyk
En hulp te vra
As om weg te hardloop van dit wat pla
Vat my huistoe
Terug huistoe

Ek wens ek kon regmaak
Dit als laat verdwyn
Ek wens ek kon alles oor begin
Geen hartseer geen pyn (Ek wens ek kon)

Ek wens ek kon al die sleg vergeet
Van vooraf met dit wat ek nou weet
Ek wens ek kon regmaak
Dit als laat verdwyn

Al my donkergange met trane gewas
Uit my groot verlange oor dit wat daar was
Dit wat daar was

Ek wens ek kon regmaak
Dit als laat verdwyn
Ek wens ek kon alles oor begin
Geen hartseer geen pyn (Ek wens ek kon)

Ek wens ek kon al die sleg vergeet
Van vooraf met als wat ek nou weet
Ek wens ek kon regmaak
Dit als laat verdwyn
[ Correct these Lyrics ]
Writer: DON KELLY, NICHOLIS LOUW, JOHAN OBERHOLZER
Copyright: Lyrics © Universal Music Publishing Group




Nicholis Louw - Regmaak Video
(Show video at the top of the page)

Tags:
No tags yet