Op my TV stel kyk ek na al die sterre hoe nederig en klein word ek
'n Duisend ligjaar ver is ek van hul verwyder die helder glans betower my
Ek en sewe hemels voor my televisie aan die wêreld in my voorhuis my kombuis in elke gang
Op my TV stel kyk ek na al die sterre die helder glans betower my
Soms as ek so staar na al die baie sterre wonder of daar lewe is
Selfs al sal daar wees onseker om te weet of dit 'n klagent kan wees
Elke ster is goed versper om te sien van ver elke ster met wêrelde en goed wat rondom draai
Onmoontlik om te sê van al die baie sterre of dit 'n klagent kan wees
Ek word so deurmekaar, ek word so deurmekaar, ek moes myself verlaat

Weer terug en nou op stel kyk ek na al die sterre (Weer terug en nou op stel kyk ek na al die sterre)

Weer terug en nou (Weer terug en nou)
Ek word so deurmekaar, ek word so deurmekaar, ek moes myself verlaat
Ek word so deurmekaar, ek word so deurmekaar, ek moes myself verlaat
Ek word so deurmekaar, ek word so deurmekaar, ek moes myself verlaat
Ek word so deurmekaar, ek word so deurmekaar, ek moes myself verlaat
(Ek word so deurmekaar) Ek is vas ek soek raad om net weer stil te raak om net weer stil te