Back to Top

Ruan Josh - Toevallig Lyrics

Ruan Josh - Toevallig Lyrics

Ons ken mekaar al lank soos die palms van ons hande
Goeie en die slegte kante
Jy weet wat ek gaan sê voor ek die woorde neer kan lê jy gee my wolke silwer rante

So lank gewag vir ons om dit te leer
Soonbeplan maar toe het dit gebeur

Toevallig jou gesien en toe val ek vir n vriend en toe valjy ook vir my
Toevallig jou gehoor en toe als van my verloor
En totaal aan jou behoort
Al die seerkry swaarkry vat jy en maak my 'n beter mens in hart en siel en gees
Ja alles wat ek kort was net toevallig, toevallig in jou gewees

Ek kyk al jare terug en jy was altyd in my sig
Ek kon nie sien sonder jou lig
En in 'n see van onverwagting
Kom jy vorentoe van agter om 'n brand in my te stig

So lank gevat vir ons om dit te leer
So onbeplan maar toe het dit gebeur

Wat ek nie kon vind nie
Was toe altyd net hier voor
Huil myself wakker as ek droom dat ek jou verloor
Ek is so dankbaar vir wat ek in jou het
Jy't in 'n wereld van duister my kom red

En toe valjy ook vir my

[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: JOHAN OBERHOLZER
Copyright: Lyrics © Universal Music Publishing Group

Back to: Ruan Josh

Ruan Josh - Toevallig Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Ruan Josh
Length: 3:19
Written by: JOHAN OBERHOLZER

Tags:
No tags yet