Liefling ek word nou al oud
Silwer hare tussen goud
Skyn daar op my voorhoof nou
Lewenskragte kwyn so gou
Maar my liefling jy sal altyd bly
Altyd jonk en mooi vir my
Ja my liefling jy sal bly
Altyd jonk en mooi vir my
Ja, o ja my liefling ek word oud
Silwer hare tussen goud
Skyn daar op my voorhoof nou
Lewenskragte kwyn so gou
Lewenskragte kwyn so gou