Ek sit en kyk na die fotos teen die muur
Die tyd is verby of is dit julle wat ons verlei
Ek rook my laaste pyp en besef dis tyd
Om te vergeet van ons slegte maniere
Staan gereed staan op rus
Want ons gaan die wereld mis
Speel so hard as wat jy kan
Want ons moet dit oor beplan
Sosiale media bespoel on siele
Mense wat met vure speel
Mense wat staan en steel
Die donker tye wag vir ons
Dit besoedel ons gewete
Die gewete van ons lewe maak my bitter bitter bewe
Staan gereed staan op rus
Want ons gaan die wereld mis
Speel so hard as wat jy kan
Want ons moet dit oor beplan