Back to Top

Willem Botha - Saggies Praat Is Duiwelsraad Lyrics

Willem Botha - Saggies Praat Is Duiwelsraad Lyrics
Official

Stille waters dieper grond en
Onder draai die duiwel rond dis jy
En dis jy

Wie nie waag nie wen nie gaan dit
So ek vat 'n kans om jou te kry
Om jou te kry

Van al die sê goed wat ons sê
Is die die een wat ek wil hê

Saggies praat is duiwelsraad ek weet dit
So ek skree hard dat ek jou lief het
Saggies praat is duiwelsraad my liefling
So ek sal skree tot ek jou hier het
By my

Jy's so bo my vuurmaak plek dis
Hoekom ek my lippe lek oor jou
Oor jou

Dit is dan so waar as vet
Die hemel weet ek soek jou net by my
Hier by my

Want my huis is waar jou hart is
Waar dit rook is waar daar brand is
Jy is die groener weiveld aan die ander kant

So ek skree hard dat ek jou lief het (Dat ek jou lief het)
Saggies praat is duiwels raad my liefling (My liefling)
So ek sal skree tot ek jou hier het (Tot ek jou hier het)
By my
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: JOHAN OBERHOLZER
Copyright: Lyrics © Universal Music Publishing Group

Back to: Willem Botha

Willem Botha - Saggies Praat Is Duiwelsraad Video
(Show video at the top of the page)

Performed By: Willem Botha
Length: 3:10
Written by: JOHAN OBERHOLZER

Tags:
No tags yet