Back to Top

Willie Joubert - Ons Moet Soos Kinders Kan Glo Lyrics

Official

Hoor jy die stem
Wat jou roep vir jare
Die wind van Sy Gees
Oor die hele aarde
Is jy bereid
Om soos 'n kind te glo
Om Hom in te laat om in jou hart te woon

Ons moet soos kinders kan glo in die eenvoud van Sy woorde
Ons moet soos kinders kan glo om te doen wat Hy ons vra
Ons moet soos kinders kan glo dan gee Hy ons die dinge wat ons vra
Dis die geloof van 'n kind wat die Here God behaag

Die geheime van God
Word oopgesluit met kindergeloof (Kindergeloof)
Ons twyfel en trots
Kan ons van soveel vrede beroof (Vrede beroof)
Maak oop jou hart
Om soos 'n kind te glo
Dis die grootste wonder wat met jou kan gebeur

Ons moet soos kinders kan glo in die eenvoud van Sy woorde (Van Sy woorde)
Ons moet soos kinders kan glo om te doen wat Hy ons vra (Wat Hy vra)

Ons moet soos kinders kan glo
[ Correct these Lyrics ]

We currently do not have these lyrics. If you would like to submit them, please use the form below.

Writer: MICHAEL BUSCHJAN, WILLIE JOHANNES JOUBERT, THOMAS ROSENFELD
Copyright: Lyrics © BMG Rights Management, Universal Music Publishing Group

Willie Joubert - Ons Moet Soos Kinders Kan Glo Video
(Show video at the top of the page)

Tags:
No tags yet